Van die koalisietafel tot die effektemark. Waar lê die groot risiko vir beleggers?
Moneyweb | Nov 23, 2026 12:20 PM EST
Melville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, gesels oor die rand, politiek, inflasie en die vooruitsigte vir rentedraende beleggings.