Ondernemings wag jare vir besluite oor invoertariewe
Moneyweb | Oct 26, 2026 1:17 PM EDT
Anneke Janse van Vuuren, bestuurder van data-oplossings by XA Global Trade Advisors, gesels oor hoe ITAC se tariefondersoeke nou jare lank sloer.